|
Piet
Retief Street STRAND 7140 South Africa
Phone:+27 21-8531045 Fax:+27 21-8538978 |
|
|||||
|
|
||||||
|
SCHOOL |
STAFF |
LEARNERS |
EXTRA
MURAL |
PROJECTS |
GALLERY |
|
HOME PAGE / TUISBLAD
Met
die eerste kwartaal reeds in volle stoom, is ons baie bewus van die vinnige en
besige tempo. Ons sê dankie aan ons
graad R-2-ouers / gesinne wat die baie genotvolle graad-piekniek bygewoon het –
‘n pragtige gesig om die spelende kinders en ontspanne ouers en personeel
informeel te sien kuier en gesels. Ons
seniors sal hul beurt kry met die winterkodes se sportbyeenkoms op Dinsdag 16
Maart: u kan dit maar dagboek.
Vir
ons gesinne wat daarvan hou om hulself een
keer per week te bederf met ‘n uiteet-geleentheid: Sluit aan by die skool by
die Waterstone Spur op Maandagaand 15 Februarie. Dis altyd goed om HL-families by die Spur te
sien waar hulle ‘n heerlike maaltyd saam geniet. Die fondse wat geïn word, sal
gebruik word vir die nternasionale Aande wat ons in Junie sal aanbied. ‘n Paar
van ons senior koorlede sal as kelners/kelnerinne vir die aand optree. Hierdie
is ook ‘n wonderlike geleentheid vir ons leerders.
FONDSINSAMELING:
dankie vir u ondersteuning, ons waardeer!
Nuusbrokkies:
Meer
as 200 leerders sing in ons kore (25% van die skool),
Byna
100 leerders is deel van ons musiekskool (10% van ons leerders)
Die
uitstekende Wiskunde-groepe wat deur Christa Cruywagen en Lynn Doyle bestuur
word, is reeds besig om voor te berei om weer die top skool te wees, soos
verlede
jaar – ons skool het werklik uitgeblink by die Cami-spoed kompetisies
(wonderlike akademiese pret),
Die
nuwe besproeiingstelsel op die velde toon alreeds goeie resultate.
NB:sien
die agterblad van die nuusbrief vir
belangrike datums. Hou asb. u dagboeke byderhand want ons is seker u sal
die skool gereeld besoek in 2010 om u kind/ers te sien optree en deelneem.
Die
skool se kalender m.b.t. sport en kultuuraktiwiteite sal aan u in die Distrikspos gegee word binne die
volgende week of twee, maar ons lig die HL-hoogtepunte, wat nie gemis moet word
nie, vir u uit.. Ons sal graag al ons ouers en vriende van die skool by hierdie
geleenthede wil sien. (Dagboek dit gerus)
TERM
1:
Sat
20 Feb: Benbel Interschools at Beaumont
Thu
25 Feb: School closes earlier for grades 3 to 7 (12:30). The launch of the
birthday programme. Fun activities at school from 11:30.
Parents may attend. We wear the new T-shirts on Friday 26 February.
Wed
10 Mar: We host a six-school athletics meeting at Strand High.
Tues
16 Mar: Parents and learners of winter sport codes at school (picnic style).
TERM
2:
Fri
16 April: ARNO JORDAAN, popular singer, at the school for a show.
Sat
17 April: A ladies tea with Arno and Elsabe Aldrich in the morning
Mon
3 & Tues 4 May: SPORT afternoon all codes – Beaumont
Fri
14 May: The annual GAMES evening
17
– 27 May: The first formal test and examination series: 2010
Encourage
your child to work well, with commitment, and to pursue good study habits as
from day one.
Tues
1 and Wed 2 June: International Evenings. This is going to be very special
TERM
3:
Fri
30 and Sat 31 July: Interschools vs Somerset West at HL
12
-17 July: Rugby/Hockey/Netball tour to the Eastern Cape
Wed
18 and Thur 19 Aug: The District Mail / HL Helderberg schools festival in Town
Hall
Mon 13 - Fri 17 Sept: Whole school (all
grades) concert / revue evenings – a must to see!
TERM
4:
Mon
4 to Fri 8 Oct: The Interhouse Athletics week with a big meeting Friday morning
Mon
25 - Thur 28 Oct: The annual three Awards
Evenings: sport / culture / academic
Fri
19 Nov: The annual ‘water fun day’ for all learners
Mon
22Nov to Thur 2 Dec: The second and final formal test and examination series
Thur
2 Dec: ‘Dankdiens’ in the Town Hall
Fri
3 Dec: The Grade 7 farewell day with whole day activities
Fri
10 Dec: Greetings to all on this the final school day of the year.
Thank
you to the many parents who volunteered for Tuck Shop and PTA duties.
We
shall be contacting those concerned within the next week or two.

Klerewinkeltye:
Maandae en Dinsdae vanaf 07:15 – 08:00 en op Woensdae 12:15 - 13:30. Neem
kennis: Slegs kontantbetalings.
Die
kontantkantoor by die skool (Anneke Claassen) waar ouers skoolgeld,
skryfbehoeftegeld en ander betaal, is slegs oop Maandag tot Vrydag – 07:10 tot 13:00 . Betalings wat daarna
gemaak moet word, sal deur Ontvangs
(Marina de Milander) hanteer word.
Ouers
is welkom om internetbetalings te maak – gebruik altyd u kind se naam/van as
verwysing – dis baie belangrik!
Indien
u nodig het om ‘n opvoeder / senior
personeellid te kontak of te kom sien, maak asb. ‘n afspraak via die
sekretaresses en ons sal u so gou as moontlik akkommodeer, omdat
ouer-opvoeder-skoolkommunikasie en goeie verhoudings baie belangrik is en ons
dit hoog op prys stel. GEEN onbeplande besoeke aan die klasopvoeder of na die klaskamer
van u kind nie: ouers en besoekers moet
eers by ontvangs aanmeld.

Hierdie
jaar vier ons Hendrik Louw se 130ste verjaarsdag – datums en meer inligting sal
binnekort aan u gegee word. Besprekings
het reeds begin op beide sport en kulturele vlak met verskeie rolspelers m.b.t.
die aanbied van ‘n paar baie spesiale geleenthede/funksies gedurende die
skooljaar met ‘n “anderste” kalender.
Send any ideas / suggestions via
e-mail to hendrikl@mweb.co.za.
Any interesting stories or memories from your HL-years? Share it with us by completing the form on http://www.hendriklouw.org.za/memories.htm.

Op die foto:
Lew Brown (skoolhoof); Charl Prins (beheerraad); Randolph en Erik wat die installasie hanteer
het
Ouer-kommunikasie:
Twee van die besigste kantore in die skool is die SPORT - en KULTUUR KANTOOR
wat betref telefoonoproepe, ouernavrae en ander.
Ons versoek dat alle navrae i.v.m. Sport (uitbr. 5) en Kultuur (uitbr. 6) gedurende hierdie tye
gemaak word, nie vroeër of later nie.
1ste & 4de Kwartaal: 10:20 – 12:20
(tussen die twee pouses)
2de & 3de Kwartaal: 10:50 – 12:50 (tussen
die twee pouses)
Indien
daar rede is om vroeër te skakel – siekte of ander nood, sal Marina (uitbr. 3)/
Emmie (uitbr. 1) by ontvangs u oproep neem en kontak maak met die betrokke
opvoeder.
Die
besluit om ‘n oefening / wedstryd te kanselleer a.g.v. reën of slegte weer,
word om 11:30 vir die 0/7’s en 0/8’s
geneem en om 12:30 vir die 0/9’s tot 0/13’s.
Moet
asb. nie vroeër skakel nie omdat ons so lank as moontlik wag om te besluit,
want ons wil nie graag oefeninge of wedstryde kanselleer nie.
Enrolment 2010: We have
advised the Education Department as to the FULL school status at Hendrik Louw
with exceptions to one or two of our Afrikaans classes. ENGLISH learner
vacancies for 2010 do not exist. This pertains to all the grades. We shall not
allow overfull classes, we shall protect existing standards of excellence, we
shall teach all the enrolled learners at our school but it is not our duty to
provide adequate provision for all who apply. It is the duty of the Education
Department to provide and arrange sufficient and adequate space and facilities
for all the learners in the Strand / Helderberg.

Gebruik
asb u MY SCHOOL-kaart by die volgende besighede – die skool vind werklik baat
by hierdie projek :
WOOLWORTHS; ENGEN; CLUB TRAVEL;TOYS R US; REGGIES; KALAHARI.NET; WALTONS; SPUR;
SUPAQUICK.
~
Daar is steeds ouers wat nie die verkeersreëls gehoorsaam wat betref parkering
by die skolierpatrollie-oorgange nie.
~
Merk asb. u kind/ers se skoolklere en eiendom duidelik. Elke week word heelwat
verlore klere/items opgetel: indien
hierdie items nie binne ‘n week afgehaal word nie, “skenk” ons dit aan die
Moompi 2de handse klere-projek.
LEARNER SAFETY:
~
please ensure that your child never comes to school with a pocket knife or any
other item that could be termed as sharp / dangerous,
~
please ensure that your child goes home / after care, or other, after the
school day or the sport practice has ended.
~
no unattended loitering or playing around on or near school premises as there
is no supervision or guarantee of security,
~
ensure that you prepare your child well, as to what your child needs to do in a
moment of possible crisis, danger, or when in or near a situation that could be
termed as undesirable – give them the skills so that they will be able to make
correct and safe decisions.
Parents
are hereby informed that at times we place cameras at various points in the school
to: monitor safety, record learner movement at busy points and record classroom
behaviour if necessary or that of an individual in a classroom. At this stage
there are five cameras at school, with a sixth on the way. Mrs Morris, head of
discipline, manages these cameras as well as the images recorded. There is a
permanent camera covering the busy foyer and financial area.
Avoid
entering at the gate just to collect / drop off your child. We cannot always close the gate and the congestion of vehicles on the small
asphalt area could test one's patience sorely, affect safety and cause
accidents. Late afternoon use by parents supporting a sport team is approved if
there is space available. We rely on your co-operation.
Wees
bedagsaam en hou by padreëls wanneer u u kind/ers op- en aflaai. Dis nie altyd nodig om so na as moontlik aan
die skool te parkeer nie – leerders kan maar ‘n entjie stap.
SKOOLFOOIE:
Neem
asb. die korrekte besluit in die beste belang van u kind en betaal u skoolgeld
getrou soos versoek. Ons benodig u geld om die skool te bestuur om die huidige
standaard van uitnemendheid, wat ons almal geniet, te handhaaf. Dit is nie goed
om ‘n leerder by die skool te hê wat nie toegang tot middele, netheid, goeie
personeel, goeie infrastruktuur, ‘n gesonde leeromgewing, veiligheid, ens. het
nie. Help ons asb. om bogenoemde te kan behou vir u kind deur getrou u
skoolgeldrekening te betaal. Ons sê BAIE
DANKIE vir u samewerking - wees verseker van ons beste om u geld goed te
bestuur.
‘n Baie groot asseblief aan alle ouers
wat ELEKTRONIESE betalings in die skool se rekening maak:
Ons benodig ‘n duidelike verwysing: - naam/van van leerder, die graad en vir
wat die betaling is – byvoorbeeld:
John
Black Oranjerivier
Mary
Brown gr 4 skoolgeld
Sarah
Oats gr 3 skryfbehoeftes
Thanks
for support in these times – we appreciate.
QUESTIONS / COMMENTS:
The graphic elements
on this website are best displayed using Internet
Explorer
|
SCHOOL |
STAFF |
LEARNERS |
EXTRA MURAL |
PROJECTS |
GALLERY |
![]()
Sponsored by :
Number of
visitors since
Page
updated:
2010-02-04
Kernwoorde
vir soekenjins: Laerskool Strand Hendrik
Louw Helderberg Primary schools Strand Somerset-West Afrikaans English parallel
medium double medium education good school teaching Mathematics reading writing
Afirkaans English spor culture revue concert excellence excellent results good
schools goeie skole uitstekende uitslae tennis rugby netball drama choir
eisteddfodd