
SUPERVINNIG:
Hierdie drie
meisies doen meer as een som per sekond: Hulle behaal al drie meer
as 400 somme in 400 sekondes op die CAMI-spoedtoets, en breek
daarmee Armand Verschuur se rekord, wat
al agt jaar oud is. V.l.n.r. is
Melissa KRUGER
(418
somme in 400 sekondes), Amy OLIVIER (414) en Ansoné LOMBARD (416).
Hou die webblad dop: Hierdie rekord gaan nie baie lank staan met
sulke strawwe kompetisie nie! Baie geluk!
|