|
Piet
Retief Street STRAND 7140 South Africa
Phone:+27 21-8531045 Fax:+27 21-8538978 |
|
|||||
|
|
||||||
|
SCHOOL |
STAFF |
LEARNERS |
EXTRA
MURAL |
PROJECTS |
GALLERY |
|
HALL OF FAME
2008
Ouers en afrigters word versoek
om foto's van leerders wat spesiale prestasies behaal, in te handig by ontvangs
of te e-mail aan die skool vir plasing op die webblad.
Medaljes, diplomas en toekennings wat ingehandig word, sal tydens die volgende
saalbyeenkoms oorhandig word. Leerders
kry ook erkenning by sport/kultuur/akademiese prysuitdelings aan die einde van
die jaar.
Atletiek
Baie geluk aan 3 van ons leerders wat hul
WP-kleure behaal het:
Savannah Käsner, Jacquerite
Kotzé & Ansoné
Lombard. Welgedaan, meisies!
Ons is baie trots op julle!

Jacquerite Kotzé & Ansoné Lombard
CRICKET
Congratulations to Schoeman Botha, our star cricketer, on his selection
to the WP U/13 squad.

Morné Vorster het medaljes ontvang by
skaaktoernooie in Somerset-Wes. Grabouw,
Stellenbosch en Morreesburg.

HOKKIE

Baie geluk aan ons hokkiespelers
wat provinsiale kleure behaal het:
Chadley, Anmore (pictured above) and Nasheeta (below).

Nasheetah (second from left, back row);
Anmoré (third from left, middle row)
RUGBY
Zander van Geems (onder) en Dehan Kruger is gekies vir die W.P. se o/12 rugbyspan -
baie geluk!

TENNIS
Amy Olivier, our star tennis player, is currently the nr 1 player
in the U/14 Boland team. Melissa Malan
received Western Province colours.

Minette van Vreden (Gr 3) het die Boland tennistoernooi se B-afdeling vir
dogters O/10 gewen.
DANS / DANCING
Baie geluk aan Charne Smit vir haar brons
medalje vir haar "solo energy" by 'n dansskool in Somerset-Wes.

WRESTLING
Congratulations to Ruaan Rossouw he has
been selected for the WP Wrestling team.

Trompoppies
Verskeie van ons leerders het aan die WP-kampioenskappe
deelgeneem as deel van die Somerset Drummie Club. Hulle het twee trofeë gewen en neem in die
Junie-vakansie aan die Suid-Afrikaanse Kampioenskappe in Oudtshoorn neem. Hier is 'n paar van die spanlede:

Michaela Prince, Shanenin Smith, Colleen
Bowers, Chanté Hendriks, Danielle Stassen
Kaylin de Kock, Andrea Kallis, Bonita
Alberts, Kaylyn Feyt
Karate
Fanie Marais (Gr R) - die jongste lid van
die Funakoshi Karate klub in die Strand het sy oranje gordel onlangs behaal.
Cross-Country

Congratulations to Jacquerite Kotzé (U/11)
who gained a first place (out of 100 athletes) at the WP Championships last
week. With this stunning performance she obtained her WP colours. We are really
proud of you, Jacquerite! Pieter de
Villiers, Leigh-Ann Rall and Dylan Rall were also selected for the Helderberg
Cross Country-team.
Gymnastics
Congratulations to Manuel Rass (Gr 4) who
obtained a gold medal at the Boland Artistic Gymnastics Championships. He was selected
to represent Boland at the Western Cape Championships. Well done, Manuel!

Mignon Erasmus het deelgeneem aan die
Suid-Afrikaanse Artistieke Gimnastiekkampioenskappe, Vlak Vyf. Sy het 'n silwer medalje gekry vir balk en
algeheel tweede geëindig.

Danisa le Roux took part in the S.A.
Gymnastics Championship. She achieved second place for u/11, first place for
bar, third place for vault and third place overall for the competition.
Veels geluk San-Mari Zietsman (onder) en
Suzaan du Toit, wat twee silwer medaljes ontvang het
vir ritmiese gimnastiek.

Drie van ons leerders het uitstekend gevaar
tydens die Ritmiese Gimnastiek SA-kampioenskappe en het verskeie medaljes
verower.

Bianca Barlow het eerste gekom in haar
oudersdomsgroep.
Karla Brönn (links) en Lencka van Rhyn (regs) het ook goue medaljes verwerf.

Bianca Barlow (voor, derde van links);
Karla Brönn (voor, vierde van links) en Lencka van Rhyn (agter, vierde van
links)
Boogskiet:
Alexander Flemming het onlangs 'n silwer
medalje ontvang by die Wes-Kaapse Provinsiale Binneshuise
Boogskiet-Kampioenskappe. Hy het ook 'n
derde vlak groen gordel in Karate ontvang by die Karate Jutsu School of Martial
Arts.

Modern Dancing

MEGAN VENTER, DEAN ERASMUS and KAYLIN FEYT achieved Honours for their TD2
Modern Dancing Exam.
Western Province Modeling

ANÉ BEKKER represented the Western Province in the modeling category at the
South African Performing Arts Championship.
Boland Gymnastics

MANUEL RASS received his Boland
Colours in Gymnastics.
Western Province Gymnastics Championships

DANISA LE ROUX, MIGNON ERASMUS and
MISHA ERASMUS - Congratulations on excellent results!
Helderberg Eisteddfod

AMY JOHANNES was invited to take part
in the Prize Winners concert of the Helderberg Eisteddfod.
Congratulations! We are proud of you!
The graphic
elements on this website are best displayed using Internet
Explorer
|
SCHOOL |
STAFF |
LEARNERS |
EXTRA MURAL |
PROJECTS |
GALLERY |
![]()
Sponsored by :
Number of
visitors since
Page
updated:
2009-10-13