Piet Retief Street STRAND 7140 South Africa  Phone:+27 21-8531045 Fax:+27 21-8538978
E-mail: hendrikl@mweb.co.za (reception) lewbrown@iafrica.com (principal)

Laerskool HENDRIK LOUW Primary

SCHOOL

STAFF

LEARNERS

EXTRA MURAL

PROJECTS

GALLERY

Home

Principal

Academic

Timetable

Calendar

Photos

Information

Educators

Leadership

Culture

HL Memories

Collages

Newsletters

Other members

Hall of Fame

Sport

Projects

Forma

Applications

Class pages

Positive Behaviour

Library

Links

History

 

 

LIBRARY / BIBLIOTEEK


Passionate about reading

We encourage a lifelong love of reading, as this develops the learners’ imagination and many other skills. It is important that children realise the great enjoyment and knowledge that lie between the covers of a book.

 

 

Boekbesprekings deur ons Graad 5-leerders:



 

 

 

Boekbespreking deur Johan Eybers Graad 5A2

 

Titel en Outeur:

Die Karateka in die agterste ry

Die boek is geskryf deur Wes Jurries en is in 1995 gepubliseer.

 

Die verhaal is gesbaseer op die grootwordjare van die skrywer op ‘n plaas en verskuif  later na die stad, naamlik Johannesburg. Baie min inligting is bekend oor die skrywer. Dit was ook tot dusver sy eerste en enigste boek.

Genre:

Die verhaal is ‘n biografie.

Ruimte en agtergrond:

Die verhaal begin op ‘n plaas, Klipheuwel, erns in die Vrystaat en verskuif dan na Johannesburg.

Die skrywer sê nooit wat die spesifieke jaar is waarin die verhaal afspeel nie, maar daar is leidrade wat wys dat dit in die tagtiger jare afspeel.  Daar word van dinge gepraat soos‘n kassetspeler, video’s, woordverwerker en Jakkie is nog in ‘n standard en nie in ‘n graad soos vandag nie.

Jakkie word op ‘n plaas groot in die Vrystaat.  Sy pa sterf en sy ma kan nie al die skuld betaal nie.  Sy verhuur die plaas met die belofte dat Jakkie eendag kan terug kom nadat hy klaar gestudeer het. Hulle trek na Johannesburg waar Jakkie baie moeilik aanpas in die skool. Hy word geboelie, sy maats rook, vloek en doen lelike dinge.

 

Karakters:

Jakkie Cloete

Jakkie is die hoofkarakter. Hy is ‘n boerseun, lief vir die natuur, wil nie ander seermaak nie, en is ‘n hardewerker met deursettingsvermoë.

Akker:

Akker is jaloers op Jakkie.  Hy is ‘n stadsjapie, ‘n boelie, en ‘n dief want hy steel die mes wat Jakkie by sy pa gekry het.

 

Intrige:

Die verhaal begin wanneer Jakkie en sy ma na Johannesburg trek.  Jakkie sukkel om aan te pas by sy nuwe omstandighede.  Jakkie bank skool en mnr Bees Pretorius, ‘n onderwyser by sy skool, vind dit uit. Hy gaan sien Jakkie se ma, daarna neem hy Jakkie vir karateklasse Daardeur leer Jakkie om homself te verdedig en niemand lag meer vir hom nie.

 

Aan die einde van die verhaal, red Jakkie ‘n meisie wat van ‘n perd afval tydens ‘n optog by sy skool.

Hy het ‘n finale konfrontasie met Akker.  Hy kry sy mes terug wat Akker van hom gesteel het. Hy en Akker baklei dit uit. Jakkie wen die geveg, maar help nog steeds vir Akker op.  Hy en Akker maak vrede.  Akker erken dan hy eintlik jaloers was op Jakkie. Die verhaal het ‘n gelukkige einde en is ‘n lekker storie vir jongmense.

 

 

 

 

 


Lindi Erasmus 5A2 Boekverslag 2009

“ ‘n Haas moet doen wat ‘n haas moet doen”


DIE TITEL EN DIE OUTEUR:

Die titel soos bo genoem is “ ‘n Haas moet doen wat ‘n haas moet doen”. Die outeur is Martie Preller. Interessante feite oor Martie: sy het skoolgegaan op Potchefstroom Laerskool Mooirivier en Hoërskool  Gimnasium.  Sy’s ‘n voltydse skrywer en is mal oor haar werk!!! Sy het al meer as 10 boeke geskryf!!!  Is dit nie wonderlik nie? Mens het mos boeke nodig, want dit gee mens algemene kennis en leer jou allerhande goed!!!


DIE TIPE VERHAAL:

Die boek is ‘n fantasie-verhaal en ‘n avontuur-verhaal!!! Daar is seker tye wat jy kiertsregop in jou bed/stoel of waar jy okal is gaan sit!!!


DIE RUIMTE:

Die storie speel af in die Marais huis en in ‘n dieretuin! Daar is ‘n natuurskoon agtergrond, en die leefwyse is maar min of meer soos wat ons vandag lewe - moderne tegnologie ens.


DIE HOOFKARAKTERS:

Eerste op my lysie is Gerda Marais. Sy’s ‘n doodgewone meisie wat vaalbruin hare het en byna altyd in twee boksterte is. Sy’s nie besonders slim nie, en is ook glad nie ‘n presteerder in sport nie!! In die ander hand is daar Koning-Koning kriek!!! Glo dit of nie maar hy  is die koning van al die diere!! Soos ek gedink het, (moenie stress nie) ek het self bietjie by daai stuk in die boek gelag, want almal dink ‘n leeu is die koning. Neeeee, nie in die verhaal nie!! As hy kwaad raak skuur  hy sy armpies op en af teen sy vlerkies! Maar dis tog te oulik!!!!!!


DIE INTRIGE:

Gerda was maar net ‘n normale mens!! Toe sy een oggend wakker word was sy ‘n........ ‘n................. ‘n HAAS!!!!!!! Vreemd ek weet!!! Skielik verskyn ‘n rot met die naam Phillipius en neem haar na ‘n dieretuin!!!! “Gerda  was vreeeeeeeslik bang en benoud”!!!! Sy voel haar hart in haar borskas!! Doem doem, doem, doem!!!!! AN EN AN EN AN!!! Net sekere mense soos die president kon haar verstaan!!! Koning-Koning kriek het ‘n opdrag vir haar gehad. Hy sê : “Diere het ook regte en ons wil dit so hê, maar op die oomblik is dit nie so nie!!! Op die ou end was almal gelukkig, want Gerda het haar “taak” suksesvol afgelê!! Sy het weer in ‘n mens verander!!!!!!!

 

Om meer van die boek uit te vind...................... gaan koop of neem dit uit!!!! En onthou- LEES IS LEKKER!!!!

 

 

 

 

 

 

 How do I choose a book that’s just right for ME?

Use the BLISTA method.

B        Read the BLURB (a short description of the book) to see if the book has an 

          interesting story line.

       Look how LONG the book is.

       Read a page INSIDE the book to see how well you can read it.

          (Use the 5 finger test. Put up one finger for each difficult word. If there are more

           than  5  difficult words, choose an easier book.) 

ST     Look at the SIZE of the TYPE.

A       Ask ADVICE from friends and the librarian.


 

THE BOOK COLLECTION

The book collection consists of fiction, non-fiction and reference books. We have English, Afrikaans and Xhosa books. The books are shelved according to the Dewey Decimal Classification System.

Fiction is a story that is not real.

Non-fiction is information and facts.


 

 GOLDSTAR BOOKS

If you read a Goldstar book and can answer questions about the book correctly you will receive 5 credits and a certificate.

These books may be reserved in the library.

Cliffhanger             

By Jacqueline Wilson      

Esio Trot   

By Roald Dahl      

Great brain robbery    

By Alan MacDonald

Mumbo and Jumbo's big break  

By Don Conroy

No trouble at all    

By Joyce Powell

Twits   

By Roald Dahl

 

 

 

Librarian's favourite book

 

Esio Trot by Roald Dahl 

 

Shy Mr. Hoppy thinks up a plan

to win the heart of his true love

by showing her a way

to make her tortoise grow bigger.

This book may be reserved in

the library.

            

Shy Mr. Hoppy thinks up a plan to win the heart of his true love by showing her a way to make her tortoise grow bigger.

 

 Top 10 books issued in the library - 2008

  These books may be reserved in the library.

1

Fanny witch and the wicked wizard 

By Jeremy Strong 

2

Horrible Hank  

By John Parker (Hank is a pirate!)    

3

Invisible spy     

(Puzzle book)        

4

Geheim van die eenhoorn           

By Herge (Tintin)       

5

More adventures from puzzle world     

(Puzzle book)         

6

1001 cool jokes       

(Joke book)        

7

Moon scroll   - The secrets of Droon

By Tony Abbott           

8

Waar's Willie nou              

(Soek boek)  

9

Castafiore emerald        

By Herge (Tintin)       

10

Invisible dog       

By Dick King Smith     

 

THE MAGAZINE COLLECTION

The Library subscribes to the following magazines:

National Geographic Kids 

 

Minimag  

 

 Hoezit!

 

                 

 

 

 

 

 

 

The graphic elements on this website are best displayed using Internet Explorer

SCHOOL

STAFF

LEARNERS

EXTRA MURAL

PROJECTS

GALLERY

Home

Principal

Academic

Timetable

Calendar

Photos

Information

Educators

Leadership

Culture

HL Memories

Collages

Newsletters

Other members

Hall of Fame

Sport

Projects

Forma

Applications

Class pages

Positive Behaviour

Library

Links

History

 

 

 

 

Sponsored by :

 

 

Number of visitors since 20 May 2002:      

 
  

Page updated:
 2009-09-16