|
Piet
Retief Street STRAND 7140 South Africa
Phone:+27 21-8531045 Fax:+27 21-8538978 |
|
|||||
|
|
||||||
|
SCHOOL |
STAFF |
LEARNERS |
EXTRA
MURAL |
PROJECTS |
GALLERY |
|
OLYMPIADS AND COMPETITIONS
- 2009 - OLIMPIADES EN KOMPETISIES
Ons
skool het vanjaar werklik uitstekend gevaar in verskeie
Wiskunde-kompetisies: Ons het die eerste
én tweede plekke in die spankompetisie van die Waltons-kompetisie wat by
Somerset-Wes Primęr gehou is in Augustus; 'n groot aantal leerders het Amesa
goud-behaal en die Living Maths-resultate tot sover is ook uitstekend. In die Cami Speed Challenge het 11 van ons
leerders deurgedring het na die finale rondte, wat op Saterdag 24 Oktober in
die Garden Route Mall in George gehou is.
In die kompetisie moes soveel somme as moontlik korrek gedoen word in
400 sekondes. Dewald Lombard (Gr. 5) en Zander van Geems (Gr.7) het elk die
eerste prys in hul grade ontvang: 'n
Proline-skootrekenaar, geborg deur HiFi Corporation. Hulle het die toeskouers en selfs Cami se
programmeerders verstom deur die hoogste totale tot nog toe aan te teken in die
25-jaar oue geskiedenis van Cami - Dewald het 'n verstommende 684 somme korrek
gedoen in hierdie tydperk!

Op die foto is
Zander by Magnus Niemand, die organiseerder, by die semi-finaal in Somerset
Mall. In die agtergrond is Dewald
Lombard aan die werk aan sy spoedtoets.

Die
finale rondte het op 24 Oktober plaasgevind by die Garden Route Mall in
George:
CAMI SPEED CHALLENGE FINALS
2009
Volledige Uitslae:
TOP LEERDERS VAN ELKE GRAAD (1-7) - PROVINSIAAL
(67 000 INSKRYWINGS)
Gr 1
Gr 2
Gr 3
Gr 4
Gr 5
Gr 6
Gr 7
Baie geluk met hierdie puik prestasies!
Hier
is 'n paar wenke vir die volgende Cami-kompetisie:
1. Leerders wat werklik goed
presteer, se liggaamshouding is ontspanne.
Sit up straight, feet flat on the floor, elbows close to your body,
wrists straight and your forearms level.
2. 'n Kussing kan korter/kleiner
leerders help, en oorfone kan agtergrondgeraas uitsny.
3. Die sterkste deelnemers
(wat 400 of meer somme kon behaal in die 400 sekondes) tik almal sonder om op die
sleutelbord te kyk! Onthou, elke keer wanneer
jy afkyk na die sleutelbord, verloor jy 'n breukdeel van 'n sekonde.
4. Touch typing is a skill
that can be learnt by practice. Try not
to look at the keyboard - it will be difficult at first but it becomes
easier. (Remember that the number 5 has
a raised bump on it to help guide your fingers).
5. You may find it helpful
to quietly say the name of the key as you strike it.
6. Sommige leerders beweeg
hul liggame te veel terwyl hulle werk en hul spoed is dan laer.
7. Remember to take regular
breaks. Walk around, do some exercise or
eat a small snack - this has been shown to improve concentration.
8. Leerders wat minder as
95% van die somme korrek het, moet vasstel watter tafels hulle nie ken nie,
sodat hulle minder foute maak. Dit kan
gedoen word met aanlyn diagnostiese toetse (soos die een wat ons vir Graad 5
gebruik by http://www.quia.com/quiz/2051682.html)
9.
Leerders kan ook flitskaarte gebruik, of een tafel per slag op
Cami oefen totdat hy/sy 100% van die antwoorde ken. 'n Hoër persentasie gee 'n hoër PI!
10. Onthou, jy SAL verbeter met oefening!

Agter
van links na regs: Merwil van der Merwe (Gr.5), Jaymee Vermeulen (Gr.5), Taylor
Lekas (Gr.5), Melissa Kruger (Gr.5), Ansoné Lombard (Gr.5), Zander van Geems
(Gr.7) en Dewald Lombard (Gr.5).
Voor
is Sean Brandt (Gr.1), Quinton van Geems (Gr.4) en Mary-Anne Botha (Gr.3).
Keithan
Meyer (Gr.6) was afwesig toe die foto geneem is.
AMESA:
Resultate van finale rondte
Baie
geluk aan die volgende sertifikaatwenners:
|
Graad / Grade 5 |
|
|
James
Sloane & Joel Baard |
22
Gold |
|
Clint
Fortuin & Dune Henrick |
19
Silver |
|
Suanelle Steyn & Nina De Koker |
17
Silwer |
|
Johan Eybers & Hein Smit |
16
Silwer |
|
Marietjie Louw & Misha Erasmus |
16
Silwer |
|
Lindi Erasmus & Gunther Greffrath |
15
Brons |
|
Calvin Kruger & Dewald Lombard |
15
Brons |
|
Mignon Erasmus & Taylor Lekas |
13
Brons |
|
Ansoné Lombard & Leigh-Ann Rall |
13
Brons |
|
Nikita
Messina & Jaymee Vermeulen |
13
Brons |
|
Wernher Bock & Herman Van Wyk |
13
Brons |
|
Graad / Grade 4 |
|
|
Éire
Sloane |
14
Bronze |
|
Graad / Grade 6 |
|
|
Charl
Eitner & Derick Hall |
24
Goud |
|
Lara
Posthumus & Joy Groenewald |
23
Goud |
|
Keaghan
Brown |
22 Gold |
|
Mark
Doyle |
21
Gold |
|
Annika
Nel & Matthew Gordon |
17
Silwer |
|
Meeke Esterhuyse & Amy Johannes |
16 Silwer |
|
Tyla du Plessis & Ralph Olivier |
15
Brons |
|
Rinus van Rensburg & JD Swanepoel |
15 Brons |
|
Morne
Vorster |
14 Brons |
|
Graad / Grade 7 |
|
|
Ulrich Retief & Dieter Klink |
21 Goud |
|
Liza Hollander & Carla Pieterse |
21 Goud |
|
Michelle Pfeiffer & Cailee Pistorius |
21 Gold |
|
Ockert Malan & Heinz van Heerden |
19 Silwer |
|
Dylan Visser & Logan Meyer |
19 Silver |
|
Robert Marx & Jason
Minnie |
19 Silver |
|
Arline Luiters & Jani Viljoen |
18 Silwer |
|
Rene Fourie & J-R
Breytenbach |
16 Silwer |
|
Miche Janse van Rensburg & Savannah Kasner |
16 Silwer |
|
Kaylyn Feyt & Lindsey
Fourie |
16 Silver |
|
Rudi Lourens & Zander van Geems |
15 Brons |
|
Taywin
Samuels & Courtney Lynn |
13 Bronze |

Vanjaar het SWPS en Hendrik Louw vir die eerste keer meegeding in
'n Wiskunde-olimpiade as deel van die jaarlikse interskole. Probleemoplossing, Cami, tangramme, Sudoko en
Maths24 is gedek. Ons drie spanne het baie
goed gevaar en met die eerste en tweede plekke weggeloop.
Agter is Robert Marx, Ulrich Retief, Cailee Pistorius, Jason Minnie, Ockert
Malan, Dieter Klink en Zander van Geems.
Voor is Carla Pieterse, Michelle Pfeiffer, Karla Brönn, Liza Hollander, Keaghan
Brown, Mark Doyle en Mev. Christa Cruywagen.

Mnr.
Steve Sherman gee Living Maths-klasse (Wiskunde-verrykking vir Graad 4-7's) in
die Helderberg-kom:
Meer inligting is beskikbaar by www.livingmaths.com.
The graphic
elements on this website are best displayed using Internet
Explorer
|
SCHOOL |
STAFF |
LEARNERS |
EXTRA MURAL |
PROJECTS |
GALLERY |
![]()
Sponsored by :
Number of
visitors since
Page
updated:
2010-04-01