Piet Retief Street STRAND 7140 South Africa  Phone:+27 21-8531045 Fax:+27 21-8538978
E-mail: hendrikl@mweb.co.za (reception) lewbrown@iafrica.com (principal)

Laerskool HENDRIK LOUW Primary

SCHOOL

STAFF

LEARNERS

EXTRA MURAL

PROJECTS

GALLERY

Home

Principal

Academic

Timetable

Calendar

Photos

Information

Educators

Leadership

Culture

HL Memories

Collages

Newsletters

Other members

Hall of Fame

Sport

Projects

Forma

Applications

Class pages

Positive Behaviour

Library

Links

History

 

 

SPORTPRYSUITDELING 2008

 


Sportdogter van 2008: MELISSA MALAN en sportseun van 2008: SCHOEMAN BOTHA

 

 

KRIEKET:

 

O/11B-U/11B

Connor McKibbin

Best batsman

 

Johan Nel

Beste bouler

 

Edan Shields

Beste veldwerker

 

Gunther Greffrath

Leierskap

 

Wernher Bock

Beste vordering

O/11A-U/11A

Gustav Kirstein

Beste kolwer

 

Charl Eitner

Beste bouler

 

Jacques van Heerden

Verdienstelikheid

 

Nico Claassen

Verdienstelikheid

 

Merwil van der Merwe

Verdienstelikheid

O/13 B-U/13 B

Johnny Lausberg

Beste kolwer

 

Dean Fortuin

Best bowler

 

Marno van der Westhuizen

Beste veldwerker

 

Ruben Kitshoff

Sportmangees

 

Zander Richter

Beste vordering

O/13 A-U/13 A

Schoeman Botha

Beste kolwer

 

Schoeman Botha

Beste bouler

 

Zander van Geems

Beste veldwerker

 

Danie Jacobs

Beste vordering

 

Stefan Gouws

Beste vordering

 

Jan-Henning Pienaar

Beste vordering

 

Bekerwenners: Algehele beste

 

O/11-U/11

Tristan Leyds

Hierdie seun het in al drie afdelings van ‘n krieketspeler uitgeblink.  Hy het uitstekend gekolf, paaltjies geneem en geskitter as veldwerker.

 

O/13-U/13

Schoeman Botha

Schoeman speel die afgelope 3 jr vir die 0/13 A krieketspan.  As 0/11-speler, het Mnr. Schoeman hom opgetrek na die 0/13 A-span omdat sy potentiaal en tegniese krieketvermoe hom beindruk het.

Deur sy harde werk, dissipline, toewyding en ondersteuning van sy ouers het Schoeman vele suksesstories op sy kerfstok.  Hy was deel van die HL-span wat die DAG-AAND REEKS  twee keer gewen het, asook die Beaumont sixes.

 

 

Uitsonderlike prestasie: Krieket

 

O/13 -U/13

Schoeman Botha

Na baie ure se opoffering is hy uiteindelik beloon met hoervlak-erkenning deurdat hy gekies is vir die Helderberg Krieketontwikkelingspan wat vanaf 1 – 14 Julie in Engeland gaan toer het.  Hy het 3 wedstryde gespeel en het onderskeidelik 54 n.u.n; 22 n.u.n en 8 n.u.n – lopies aangeteken.  Hy het ook 8 paaltjies geneem.

Hy verwerf ook so sy WP –kleure vir 0/13 B Krieket.

Ons hoop dat hy sal ook eendag een van HL se suksesstories word.

 

TENNIS:

 

Seuns-span

Ruan Venter

Beste vordering

Dogterspan

Anelmi Fourie

Sportmangees

 

Ansoné Lombard

Goeie vordering

 

Wernher Bock

Goeie vordering

 

 

Robert Marx

Robert het met deursettingsvermoe en harde werk sy no.1-posisie in die HL-seunspan verdien.

 

Carla Bock

Haar toewyding maak van haar die no. 1-tennisspeelster in die  HL-dogterspan

 

 

Uitsonderlike prestasies:

 

Melissa Malan

Uitsonderlike prestasie WP-kleure  0/11

Sy is tans no 3 in die Kuilsrivier Sone-span en no 9 in die WP-Laerskole span.

 

Amy Olivier

Outstanding achievement Boland Interprovincial u/14 no 1-player.

She is also 20th on the SA-ranging.

 

Carla Bock

Uitsonderlike prestasie WP B-kleure 0/13

 

Schoeman Botha

Uitsonderlike prestasie WP B-kleure 0/13

 

 

Schoeman en Amy speel albei vir ‘n hoër liga tennis as wat die skool voor ingeskryf is en daarom mag hulle nie vir die skool tennis speel nie. 

 

ATLETIEK:

 

Ghite Nel

Junior Victrix Ludorum

Manuel Rass

Junior Victor Ludorum

Tammy-Lee Jones

Senior Victrix Ludorum

Johan Louw

Senior Victor Ludorum

 

Uitsonderlike prestasies - ATLETIEK:

 

Jason Minnie

Deelname aan WP-byeenkoms

 

Manuel Rass

Participation at WP-athletics meeting

 

Savannah Käsner

Uitsonderlike prestasie

WP- Kleure  - hoogspring

 

Jacquerite Kotzé

Uitsonderlike prestasie

WP- Kleure – 1200m

 

Ansoné Lombard

Beste Atletiekprestasie 2008

Met haar aangebore deursettingsvermoe en veggees, maak dat sy haar WP-kleure verwerf.  Sy neem deel aan die Wes-Kaap kampioenskap waar sy ‘n 4e plek behaal in die 1200 m vir D/0 11.

 

 

UITSONDERLIKE PRESTASIE:   LANDLOOP:

 

Dylan Rall

Helderberg Landloopspan

 

Leigh-Ann Rall

Helderberg Landloopspan

 

Pieter de Villliers

Helderberg Landloopspan

 

Jacquerite Kotzé

Beste Landloopprestasie 2008

Sy behaal haar WP-Kleure vir die 3 km-wedloop vir D/0 11 en word tydens hierdie kampioenskap as WP-Kampioen bekroon.

 

 

SKAAK:

 

 

Willie Kotzé

Toewyding

 

 

Mark Doyle

Dedication

 

A3

Ulrich Retief

 

 

A2

Johnny Lausberg

 

 

A1

Morné Vorster

Hy verwerf sy eerste posisie op die ranglys en het die meeste liga-wedstryde deur die jaar gewen.

 

 

NETBAL:

 

O/10 C-U/10 C

Nina de Koker

Toewyding

 

Storm Marais

Best improvement

 

Mishkah Cloete

Dedication

O/10 B-U/10 B

Mariska Jacobs

Beste Vordering

 

Leigh-Ann Rall

Beste senterbaanspeelster

 

Nadine Pfeiffer

Dedication

O/10 A-U/10 A

Melissa Kruger

Beste doelwerk

 

Kaylyn Flagg

Dedication

O/11 C-U/11 C

Denna-Lee Sinkfontein

Most improved player

 

Chadeen Swarts

Toewyding

 

Monique Breytenbach

Sportmangees

O/11 B-U/11 B

Amorie Serfontein

Beste senterbaanspeelster

 

Tarine Bruwer

Staatmaker speelster

 

Jana Nieuwenhuizen

Beste Vordering

O/11 A-U/11 A

Ansoné Lombard

Uitstaande speelster

 

Amy Johannes

Beste verdediger

 

Ariélle Botma

Beste vordering

O/12 B-U/12 B

Courtney Lynn

Most improved player

 

Anje Maree

Veelsydigheid

 

Miché Janse van Rensburg

Toewyding

 

Adré Nieuwoudt

Sportmangees

O/12 A-U/12 A

Michelle Pfeiffer

Best centre court player

 

Karla Brönn

Toewyding

 

Anandi Theunissen

Beste vordering en veelsydigheid

 

O/13 C-U/13 C

Jeanne-Mari Olivier

Toewyding en vordering

O/13 B-U/13 B

Mari Human

Staatmaker speelster

 

Anika Jooste

Uitstekende vordering

 

Anmoré Boshoff

Uitstaande speelster

 

Charné Germishuizen

Goeie vordering met doelspel

O/13 A-U/13 A

Chantel Storm

Uitstaande speelster en verdediger

 

Jani Otto

Toewyding en sportmangees

 

Rose-Ell Lombard

Outstanding improvement

 

Bekerwenners: Algehele beste

 

O/10-U/10

Ghite Nel

Haar groot liefde vir netbal, haar deursettingsvermoe en positiewe gesindheid op die baan het haar en haar spanmaats gemotiveer om te alle tye hul beste te gee.

 

O/11 -U/11

Melissa Malan

Melissa is ‘n dogter wat pragtig haar kant gebring het in haar spel.  Haar verdedigende en aanvallende spel het voorwaar uitgestaan.

 

O/12 -U/12

Savannah Käsner

Sy het deurgedring tot die finale rondte van die WP-proewe.

Haar natuurlike aanvoeling vir die spel, toewyding en deursettingsvermoe, het van haaar ‘n onmisbare speelster gemaak.

 

O/13-U/13

Simoné  Bergh

Sy het deurgedring tot die finale rondte van die WP-proewe.  Haar veelsydigheid en toewyding het van haar ‘n onmisbare speelster gemaak.  Haar entoesiasme en goeie leierskap het haar span aangemoedig om ook hul beste te gee.

 

 

HOKKIE:

 

O/10 B-U/10 B

Leigh-Ann Rall

Staatmaker speelster

 

Ghite Nel

Verdienstelikheid

 

Anjosene du Plessis

Leierskap

 

Mishkah Cloete

Most improved player

O/10 A-U/10 A

Nikita Messina

Versatility

 

Simoné Stassen

Verdienstelikheid

 

Reece de Goede

Versatiltiy

 

Andrea Kallis

Beste verdediger

O/10 B-U/10 B

Dune Henrick

Best improvement

 

Dewald Lombard

Verdienstelikheid

 

Henk Nieuwenhuizen

Beste agterspeler

 

Christian van Zyl

Beste verdediging

 

Dune Henrick

Best improvement

O/10 A-U/10 A

Gunther Greffrath

Uitstaande speler

 

Nico Claassen

Beste agterspeler

O/11B-U/11B

Janien Olivier

Veelsydigheid

 

Jana Nieuwenhuizen

Beste vordering

 

Taryn Hartley

Best stickwork

 

Kiara de Jager

Beste verdediger

O/11A-U/11A

Melissa Malan

Beste voorspeler

 

Lara Posthumus

Beste verdediger

 

Tarine Bruwer

Beste vordering

 

Elzaan Kuün

Beste agterspeler

O/11B-U/11B

Wian Fourie

Beste verdediger

 

Derick Hall

Beste voorspeler

 

Migael Dannhauser

Staatmaker speler

 

Keaghan Brown

Best improvement

O/11A-U/11A

Werner du Toit

Beste verdediger

 

Edan Shields

Beste agterspeler

 

Waldo van Zyl

Beste vordering

 

Tiaan Human

Uitstaande en staatmaker speler

O/12 B - U/12 B

Kirsten Myburgh

Beste voorspeler

 

Adré Nieuwoudt

Beste vordering

 

Nicole Hartley

Veelsydigheid

 

René Fourie

Beste verdediger

O/12 A - U/12 A

Taywin Samuels

Best foreward

 

Inge Petersen

Best defender

 

Mercia French

Beste vordering

 

Liza Hollander

Beste agterspeler

O/12 -U/12 Seuns/Boys

Ulrich Retief

Beste Stokwerk

 

Johan van der Merwe

Staatmaker speler

 

Louis Wahl

Beste vordering

 

Johnathan Loftie-Eaton

Verdienstelikheid

O/13 B - U/13 B

Angelique Jackson

Beste vordering en voorspeler

 

Gabby le Roux

Best defender

 

Anneke Feldmann

Veelsydigheid

 

Chantel Storm

Beste agterspeler

O/13 - U/13 Dogters/ Girls

Nasheetah Joseph

Best defender

 

Amy Olivier

Versatility and leadership

 

Mari Human

Beste voorspeler

 

Jaimé Stone

Best improvement

Senior Seuns / Boys

Johan Louw

Beste stokwerk, entoesiasme en leierskap

 

Schoeman Botha

Beste vordering

 

Danté de Goede

Versatility and dependable player

 

Delano McCready

Most versatile and dependable player

 

Rudi Lourens

Beste vordering as doelwagter

 

Bekerwenners:  Algehele beste

 

O/10-U/10

Melissa Kruger

Algehele beste speelster

 

O/10-U/10

Wernher Bock

Hy is ‘n pligsgetroue speler met besonderse stokwerk en ruimtelike aanvoeling vir die spel.

 

O/11-U/11

Ansoné Lombard

Sy was ‘n aanwins vir haar span.  Sy het elke wedstryd met entoesiasme aangepak en ‘n groot deel bygedra tot die span se sukses.

 

O/11-U/11

Gustav Kirstein

Hy het as speler uitgestaan in sy span en gehelp dat sy span ‘n goeie seisoen beleef.

 

O/12 - U/12

Savannah Käsner

Sy het ongelooflike potentiaal as hokkiespeelster.  Haar vaardighede is natuurlik en met die nodige self-dissipline gaan ons nog baie van haar hoor.

 

O/12 – U/12 Seuns

Robert Marx

Hy was ‘n baie goeie leier op die veld, altyd entoesiasties en getrou by die oefeninge.  Hy was die kaptein van sy span en het ook die meeste doele vir sy span aangeteken.

 

O/13 - U/13 Dogters

Anmoré Boshoff

Sy was lid van die Helderberg Streekspan wat deelgeneem het aan toernooie in Bellville en Oudtshoorn.  Sy was ‘n getroue speelster wat elke wedstryd haar beste gegee het.

 

Senior  Boys

Chadley Dramat

He was part of the Helderberg Regional team that participated in the tournaments in Bellville and Oudtshoorn.  He is an enthusiastic player who is also willing to share his knowledge by coaching younger players.  He has done this on many occasions.

 

 

Uitsonderlike prestasies:

 

O/13 - U/13

Anmoré Boshoff

Uitsonderlike prestasie:

Helderberg Streekspan

 

O/13 - U/13

NasheetahJoseph

Outstanding achievement:

Helderberg Regional Team

 

O/13 - U/13

Chadley Dramat

Outstanding achievement:

Helderberg Regional Team

 

 

RUGBY:

 

O/10-U/10

Marcel Geldenhuys

Beste voorspeler

 

Joel Baard

Best backline player

 

Kyle Neumann

Best improvement

 

Johan Eybers

Verdienstelikheid

 

Wernher Bock

Verdienstelikheid

O/11-U/11

Dawid de Wet

Beste voorspeler

 

Waldo van Zyl

Beste voorspeler

 

Merwil van der Merwe

Beste agterspeler

 

Keithan Primo

Beste vordering

 

Franco Bezuidenhout

Verdienstelikheid

 

Lourens Smart

Verdienstelikheid

O/13 B-U/13 B

Johannes van Wyk

Beste voorspeler

 

Davron Cameron

Best backline player

 

Lee-Roy Arendse

Beste vordering

 

Danie Jacobs

Verdienstelikheid

 

Robert Marx

Verdienstelikheid

O/13 A-U/13 A

Marno van der Westhuizen

Beste voorspeler

 

Zander van Geems

Beste agterspeler

 

Déhan Krüger

Beste vordering

 

Anroux Fourie

Verdienstelikheid

 

Schoeman Botha

Verdienstelikheid

 

Bekerwenners:  Algehele beste

 

O/10-U/10

Manuel Rass

He has the skill and ability to distribute and control the ball in contact situations.  This allows him to put a fellow player in a better position to score. He acquires great skill and speed, which makes him a special player who contributes greatly to his team’s success.

 

O/11-U/11

Gustav Kirstein

Hy het die jaar geskitter op skrumskakel en met sy algemene spel het hy belangrike wedstryde vir sy span gewen.

 

O/11-U/11

Tristan Leyds

Hy het die jaar geskitter op losskakel, nie net met die vele driee wat hy vir sy span gedruk het nie, maar ook met sy algemene spel.

 

O/13-U/13

Déhan Krüger

Dehan se toewyding en harde werk het gesorg vir sy sukses hierdie jaar.  Hy was altyd bereid om te leer en was ook bereid om in enige posisie te speel.  Dankie vir jou positiewe gesindheid teenoor  jou spanmaats en afrigter.

 

 

Uitsonderlike prestasies:

 

Déhan Krüger

 

Uitsonderlike prestasie:  WP-kleure 0/12 A

 

Zander van Geems

Uitsonderlike prestasie: WP-kleure 0/12 B

 

UITSTAANDE PRESTASIES VIR SPORTSPANNE IN 2008:

 

Toekennings: Wenners van Interskole

 

Hokkie / Hockey

O/13 A - U/13 A

Nasheetah Joseph

 

 

Olivia Messina

 

 

Martinique Botha

 

 

Lenische Rietoff

 

 

Lindsey Fourie

 

 

Jani Otto

 

 

Jani Viljoen

 

 

Amy Olivier

 

 

Mari Human

 

 

Jaimé Stone

 

 

Anmoré Boshoff

 

 

Simoné Bergh

 

Netbal / Netball

O/13 A-U/13 A

Simoné Bergh

(Kaptein)

 

 

Leandri Janse van Rensburg

 

 

Lenische Rietoff

 

 

Jani Otto

 

 

Shanelle van Zyl

 

 

Rose-Ell Lombard

 

 

Chantel Storm

 

 

Mari Human

 

 

Anmoré Boshoff

 

Rugby

O/13 A-U/13 A

Marno van der Westhuizen  (Kaptein)

 

 

Johan Louw

 

 

Johannes van Wyk

 

 

Ruaan Rossouw

 

 

Luan Esterhuizen

 

 

Ruben Kitshoff

 

 

Bradley van Zyl

 

 

Robert Marx

 

 

Anroux Fourie

 

 

Ray Hall

 

 

Zander van Geems

 

 

Zander Richter

 

 

Renier van Tonder

 

 

Zandré Basson

 

 

Camron van Rooy

 

 

Michael Skog

 

 

Déhan Krüger

 

 

Cameron Rass

 

 

Schoeman Botha

 

 

Ruan Venter

 

 

Stefan Gouws

 

Alhoewel die volgende span nie ‘n oorwinning op die veld behaal het nie, het hulle ware karakter en sportmanskap getoon deur gelykop te eindig teen ‘n span teen wie hulle in 2007 met 6-0 verloor het.

 

Hokkie / Hockey

O/13 A-U/13 A

Johan Louw (Kaptein)

 

 

Schoeman Botha (Onder-kaptein)

 

 

Rudi Lourens

 

 

Delano McCready

 

 

Déhan Krüger

 

 

Stephan Faasen

 

 

Pieter de Villiers

 

 

Jacques-Riis Breytenbach

 

 

Joshua Stone

 

 

Danté de Goede

 

 

Johannes van Wyk

 

 

Chadley Dramat

 

 

Stefan Gouws

 

PROVINSIALE KLEURE:

 

Gimnastiek / Gymnastics

Manuel Rass

Boland colours – he received gold at the Boland Artistic Gymnastics Championships.  He was also selected to represent Boland at the Western Cape Championships in August.

 

Gimnastiek / Gymnastics

Mignon Erasmus

Boland kleure en verower ‘n 2e plek tydens die SA-kampioenskappe

 

Gimnastiek / Gymnastics

Danisa le Roux

WP colours and came 3rd overall

 

Gimnastiek / Gymnastics

Léncka van Rhyn

Boland Kleure: Ritmiese gimnastiek

Sy neem deel aan die SA kampioenskappe in die Velodrome in Bellville en verower;

2 Medaljes en kom 4de in die o/12 afdeling.

 

Gimnastiek / Gymnastics

Karla Brönn

Boland Kleure: Ritmiese gimnastiek

Sy neem deel aan die SA kampioenskappe in die Velodrome in Bellville en verower;

6 medaljes en kom 1st algeheel vir die 0/12-afdeling

 

Gimnastiek / Gymnastics

Bianca Barlow

Boland Kleure: Ritmiese gimnastiek

Sy neem ook deel aan die SA kampioenskappe in die Velodrome in Bellville en verower;

4 medaljes vir aparate

Sy verdien ‘n 1st plek in die balle-groep

Sy is 1st algeheel in SA 0/13 vir level 5.

 

Boogskiet

Alexander Flemming

Hy verower ‘n silwer medalje tydens Wes-Kaap kampioenskap.

Hy neem ook op 25-26 Oktober deel aan die Western Cape Field Archery Championships en verower ‘n 1st plek in die skiet-afdeling waarvoor hy ‘n goue medalje en trofee ontvang.

 

Swimming

Thea Dixon

Kwazulu Natal Colours

 

Trompoppies

Danielle Stassen

WP Kleure

Sy word uitgenooi na die SA-proewe wat in Desember sal plaasvind.

 

Trompoppies

Bianca Lombard

WP Kleure en behaal ‘n 3de plek as trompoppieleidster tydens ‘n algemene kompetisie.

 

Pool

Tarren Jordan

Boland Colours

 

Pool

Johnny Lausberg

WP Kleure

 

Stoei

Ruaan Rossouw

Ruaan het deelgeneem aan die WP-Kampioenskappe in Goodwood en verower ‘n 1st  plek.

In Oktober neem hy deel aan die SA Kampioenskappe waar deelnemers van reg oor Suid-Afrika en Namibie byemkaarkom en stoei.

Hy wen al sy gevegte en verower SA-klere en ‘n goue medalje.

Hy eindig as SA kampioen vir 2008 in die gewigsklas 36-39 kg onder 13 jaar.

 

Golf

Schoeman Botha

WP-kleure en kom 6e in ‘n provinsiale toernooi.

 

 

SPORTSEUN EN DOGTER VIR 2008:

 

Hierdie toekenning word gemaak aan die seun en dogter wat aan ‘n verskeidenheid van skoolsport deelneem.  Dit word nie gekoppel aan enige prestasies nie.

 

 

 

Sportdogter van 2008:

MELISSA MALAN

 

·          speel A-span netbal en verwerf die algehele beste toekenning vir vanaand

·          speel A-span hokkie

·          is lid van die binnenshuise hokkiespan

·          sy is lid van die atletiekspan wat aan vele byeenkomste deelgeneem het hierdie jaar.

·          sy verwerf haar provinsiale kleure in tennis

 

 

 

Sportseun van 2008:

SCHOEMAN BOTHA

 

·          verteenwoordig die skool se A-span vir rugby

·          verteenwoordig die skool se A-span vir hokkie

·          verteenwoordig die skool se A-span in krieket en is kaptein van die span

·          hy verwerf sy provinsiale klere in krieket

·          hy verteenwoordig HL in golf tydens die Interskole van 2008 en verwerf sy provinsiale kleure

·          hy speel vir die skool tennis en verwerf sy provinsiale kleure

·          lid van die atletiekspan

 

 

 

 

 

 

 

 

Uitslae: Kleurebyeenkoms 2008

Seuns o. 13

Plek

Kleur

Van

Naam

Tyd/Afst/Hgte

Swart

Blou

Wit

80m

1

B

LOUW

Johannes R.

10,45

0

5

0

80m

2

S

BASSON

Zandré

11,08

3

0

0

80m

3

B

MOYES

David P.

11,23

0

2

0

80m

4

S

ARENDSE

Lee-Roy C.

11,34

1

0

0

800m

1

B

LOUW

Johannes R.

2:30,79

0

5

0

800m

2

S

DE VILLIERS

Pieter

2:30,90

3

0