|
Piet
Retief Street STRAND 7140 South Africa
Phone:+27 21-8531045 Fax:+27 21-8538978 |
|
|||||
|
|
||||||
|
SCHOOL |
STAFF |
LEARNERS |
EXTRA
MURAL |
PROJECTS |
GALLERY |
|
HISTORY / GESKIEDENIS
|
SKOOLGESKIEDENIS / SCHOOL
HISTORY |
|
|
In 1959 word ‘n ouer-onderwyservereniging gestig en een van hul eerste
ideale was die bou van ‘n skoolsaal, en ‘n lang insamelingsveldtog is in 1960
van stapel gestuur. Gedurende 1966 het
die Graad 7-leerders self ‘n rugbyveld aangelę: hulle het oor die 700 vragte grond met
kruiwaens aankarwei. Mnr. Hubert Thompson, die voorsitter van die
ouer-onderwyservereniging het met sy legendariese "cake sales" R10
000 ingesamel. Die saalkompleks is in 1970 deur die direkteur van onderwys
van daardie tyd, Mnr S.Theron, amptelik ingewy. Kort daarna het mnr. Roelofse afgetree en
is Mnr.G.J.J. Swart as skoolhoof aangestel. Hy het onder meer bekendheid
verwerf met sy uitnodigende onderwys.
Hy bekwaam hom verder en behaal sy doktorsgraad in die opvoedkunde
tydens sy verbintenis met die skool. The old missionary church
erected on our premises in 1906,
was later converted into the pre-primary section of the school.
In April 1978 het die omgangsinspekteur, Mnr S.D. Naude, twee nuwe
tennisbane geopen. Die atletiekbaan is
in 1980 in gebruik geneem. Tydens die skool se 100- jarige bestaansjaar is 'n gedenksteen
onthul om hulde te bring aan almal wat gehelp het om die skool op te
bou. Die gedenksteen van 3000 kg naby
die hoofingang van die skool het oorspronklik deel gevorm van die gebied
rondom die Paarlberg. Dit bestaan uit Kaapse graniet wat ook die basis vorm
van die geologiese strukture van die Strand.
Simbolies dui dit op skakeling met die verlede, suiwerheid en
opregtheid, geanker in Suid-Afrikaanse bodem. Dr G.J.J. Swart retired at the end of the first term of
1993 and was succeeded by mr. Lewellin Brown as principal in April 1993. Under Mr. Brown's guidance, the
semi-private San Michele Pre-Primary School amalgamated with Hendrik Louw
Primary. Two additional classrooms and another tennis/netball court were
built during this time. On account of the quality, commitment and enthusiasm of the
staff, various improvements and innovations have occurred, resulting in
Hendrik Louw taking the lead in many aspects of education. 'n Goed toegeruste rekenaarlokaal word
ingerig. Vanaf 1999 word klaskamers opgradeer om aan die eise van die nuwe
kurrikulum (uitkomsgebaseerde onderwys) te voldoen. Innoverende fondsinsamelings maak dit
moontlik om o.a. minibusse, die beste rekenaartoerusting en kwaliteit
onderrigtoerusting aan te skaf. Die
pragtige klubhuis is in Desember 2001 ingewy. Akademiese- en sporttoere word gereeld onderneem, o.a.na die
Oos-Kaap, Vrystaat, Namibie, Zimbabwe, Oranjerivier, ens. Vanaf 2006 tot 2009 het ons rugby- en
hokkiespanne oorsee gaan toer - in Argentinië. |
|
|
Vlyt, getrouheid, Hendrik Louw,
our school,
Oorspronklik gekomponeer deur ML de Villiers,
toonsetting later verander deur Mev. Ansie Olivier, Engelse vertaling deur Mnr. G. Twine. |
|
|
Planning a reunion? Click here to get classlists |
|
The graphic elements
on this website are best displayed using Internet
Explorer
|
SCHOOL |
STAFF |
LEARNERS |
EXTRA MURAL |
PROJECTS |
GALLERY |
![]()
Sponsored by :
Number of
visitors since
Page
updated:
2009-09-13